Travel In China

I have traveled extensively in China while teaching English. I do not go on organized tours. These are some of my travel stories and the places you may never see from a tourbus because I worked in small town and cities not on tourist routes. Read some letters from my friends in China.

In die parke van China, soggens vroeg, speel die mense

Staan vroeg op en gaan sit stil in 'n park in een van China se stede. DIe foto is geneem in een van die kleiner parke in Beijing wat bekend is vir Kung Fu. Mense speel hier tafeltennis, hulle doen Tai Chi en skilder. Onder die dakkie op die foto was daar 'n kerkdiens aan die gang, so net na 8 een Sondagoggend. Gaan kyk hoe speel die grootmense in China se parke...

Afrikaanse klankbaan - Podcast vir radio. Kliek hier om oop te maak.

 

 

 

 

Great Wall of China

 

Terracotta Warriors

 

2008 Olympics

 

Beijing Park